Dis net ‘n wet, dit kan verander word

Reaksie word ontvang op die immuniteit wat die president van Namibië, lewenslank geniet. Standaardpraktyk is normaalweg dat ‘n sittende president immuniteit van vervolging geniet maar die wet is deur die Nasionale Vergadering aangepas om dit lewenslank te maak. Frederico Links van die Instituut vir Openbare Beleidsnavorsing sê dis net ‘n wet en die parlement kan besluit om dit aan te pas…