Olieprys kan tot bo 80 Amerikaanse dollar styg

Kenners is dit eens dat oliepryse wel die jaar sal styg en dat dit op die oomblik onmoontlik is om vraag na ru-olie te voorspel. Die Suid-Afrikaanse ekonomiese ontleder Chris Bredenhann wat tans in die Midde Ooste vir Deloitte werksaam is het aan Kosmos 94.1 Nuus gesê die prys kan tot bo 80 Amerikaanse dollar later vanjaar verhandel.