Dis ‘n vroeë Saterdagoggend vir bok-ondersteuners

Springbok-ondersteuners sal môreoggend effens vroeër moet opstaan om te sien hoe hul span die Wallabies pak in hul eerste ontmoeting ooit in Adelaide, Australië. Die toets skop om half-agt af. Suid-Afrika se rekord in Australië is verbasend swak, en hulle kon sedert 2013 nie een oorwinning in die land behaal nie. Die veelsydige agterspeler, Frans Steyn, beskou die geskiedkundige ontmoeting in Adelaide as ‘n opwindende geleentheid: