Dis hoekom inflasie so hoog is

September se inflasie is op 3,5 persent gemeet teenoor 3,4 persent wat in Augustus aangeteken is. Die prys van voedsel en drank dryf ‘n groot deel van die hoë inflasie soos Theo Klein, ekonoom by Simonis Storm in die hoofstad verduidelik…

Klein sê jou mandjie wat jy vir ‘n braai sou gebruik, sal my 7,3 persent meer betaal as verlede jaar.