Dis duurder om in die Suide te bly…

Wanneer inflasie syfers in sones ingedeel word dui dit aan dat die sogenaamde derde sone van Namibië, wat Karas, hardap, Erongo en Omaheke insluit, die hoogste inflasie vlakke het teenoor die sentrale en noordelike dele. Jason Kasuto, ‘n plaaslike Ekonoom meen dit handel oor aanvraag.