Dinge loop goed by skole, maar dis dinamiese omgewings

Daar was uitdagings aan die begin van die jaar met Namibiese skole wat moes wag vir skryfbehoeftes en die skoovoedingsprogram was ook stadig uit die blokke uit. Gevalle van bendegeweld het ook kop uitgesteek. Noudat die jaar op dreef is, het Kosmos 94.1 Nuus met die uitvoerende direkteur in die onderwysministerie Sanet Steenkamp gepraat oor of alles vlot verloop…