Dieselprys: Dis nie alles slegte nuus nie

Daar word verwag dat die styging in die dieselprys ‘n wesenlike impak op voedselpryse sal hê. Daar is wêreldwye tekorte aan diesel en die ministerie van myne en energie sê hy het ‘n onderverhaling van 2 Namibiese dollar 60 sent per liter aangeteken en dus is die prys per liter met amper 2 dollar opgestoot. Maar, volgens Theo Klein, ekonoom by Simonis Storm, is dit nie alles slegte nuus nie. Hy verduidelik.