Die Namibie Olimpiese span is gereed vir Tokio

Die Namibiese Nasionale Olimpiese Komitee het meer besonderhede bekendgemaak oor die voorbereidings vir die Olimpiese span se vertrek na die Tokio Olimpiese Spele. Joan Smith, sekretaris-generaal van die komitee, het aan Kosmos 94.1 Nuus gesê die atlete en hul afrigters is gereed vir die Spele.