Die gevare van ‘agterstraat’ aborsies

Betoë voor die parlementêre staande komitee oor gesin en geslag oor aborsie duur vandag voort. Die komitee hoor argumente aan oor die wettiging van aborsie in die land. ‘n Plaaslike ginekoloog, dr. David Emvula het die gevare van onwettige aborsies vroeër so verwoord.