Die Eagles wen die tweede kragmeting teen Suid-Afrika A

Krieket… Die Eagles het die tweede kragmeting in die Castle Lite -reeks teen Suid-Afrika A op die Wanderers in die hoofstad met vyf paaltjies gewen. ‘n 101 Lopie-vennootskap tussen Gerhard Erasmus en ‘n onoorwonne 103 deur JJ Smit het vir die Eagles se 194/5 in 20 boulbeurte gesorg om die Suid-Afrikaners se 190/5 met die laaste aflewering verby te steek.