Die Eagles is gereed vir die T20 Wêreldbeker

Die Eagles-krieketspan van Namibië vertrek volgende week na die Verenigde Arabiese Emirate waar hulle aanstaande maand in Abu Dhabi en Sharjah die land se debuut by die T20 Wêreldbeker maak. Die president van Krieket Namibië Rudie van Vuuren is opgewonde hieroor en het met Kosmos 94.1 Nuus gepraat.