Die Bulls se tasse is gepak vir Italië

Rugby..Die Bulls is op pad na Treviso in Italië vir die Reënboogbeker-eindstryd Saterdag teen Benetton. Die span van Pretoria het gister ‘n oorwinning van 34-22 oor die Sharks in Durban behaal. Die nuweling Janko Swanepoel het die besoekers se vierde drie gedruk en verseker dat sy span bo aan die punteleer van die Suid-Afrikaanse been van die kompetisie eindig. Die Bulle se kaptein Marcell Coetzee.