Meer besonderhede oor die Olafika SME-ontwikkelings- en mentorskapprogram

Die Olafika SME-ontwikkelings- en mentorskapprogram het meer besonderhede
bekendgemaak oor hulle opleiding.Olafika is ontwikkel om entrepreneurs met die
nodige sake-vaardighede toe te rus. Die sperdatum vir aansoeke is 20 Junie.
Sara Ishuna van Olafika verduidelik.