Die babatjie wat vanoggend gevind is, is dood, Nampol vra inligting

Die baba wat vanoggend in Dolam, Katutura gevind is, is dood. Adjudant-offisier Silas Shipandeni sê die persoon van die gru-vonds gemaak het, het gedink sy het beweging gesien maar, dit was toe nie die geval nie. Shipandeni vra ook lede van die publiek wat enige inligting het om na vore te tree.