Diamant-geselsie by skou gekanselleerSeptember 30, 2022
Die Namibiese ministerie van myne en energie het vanaand se inligtingsessie oor die waarde en belangrikheid van diamante by die Windhoekse skougronde gekanselleer. Die bespreking sou handel of diamante Jan Alleman bevoordeel. Andreas Simon, die woordvoerder van die ministerie sê aan Kosmos 94.1 Nuus hulle beplan om hierdie gesprek dalk tydens die Diamant-ekspo op Oranjemund verder te voer.