Desperate studente maak desperate besluite

Vals aanlyn-onderriginstellings bly ‘n neiging en Namibiërs is steeds die slagoffers van hierdie foefies. Dit kom veral voor wanneer desperate skoolverlaters wat gedruip het, skarrel om ‘n kwalifikasie te bekom. Namibiërs word gemaan om eers die Namibië Kwalifikasie-owerheid te nader om seker te maak of ‘n instelling wettig en geakkrediteerd is. Frans Gertze, uitvoerende hoof van die owerheid…