De Ruyter ondersteun munisipale aankoop van krag

Die burgemeester van Kaapstad Geordin Hill-Lewis sê hy was in gesprek met die uitvoerende hoof van Eskom, Andre de Ruyter oor die aankoop van elektrisiteit deur plaaslike owerhede. Hill-Lewis sê De Ruyter glo ook dit is ‘n uitstekende plan.