Biden en Johnson beklemtoon Oekraïne se soewereiniteit

Die Amerikaanse President Joe Biden en Verenigde Koninkryk se eerste minister Boris Johnson stem saam daar is steeds ‘n noodsaaklike geleentheid vir diplomasie en vir Rusland om af te sien van sy dreigemente teenoor Oekraïne. Die twee leiers was telefonies in gesprek. Rusland ontken planne om Oekraïne binne te val. Die Withuis se adjunk-hoofperssekretaris, Karine Jean-Pierre, sê die twee leiers het hulle ondersteuning vir Oekraïne se soewereiniteit herhaal: