De Ruyter is nie bevoeg om Eskom te laat herleef nie

Die voormalige statistikus-generaal in Suid-Afrika, Pali Lehohla, sê dit is tyd dat Eskom se uitvoerende hoof, André de Ruyter, van sy las onthef word. Lehohla het die mening van talle mense weerspieël dat die nutsdiens leierskap met ‘n sterk ingenieurs-agtergrond benodig. Hy meen De Ruyter het bewys dat hy nie oor die nodige vaardighede beskik om Eskom te laat herleef nie: