DBN voltooi sy dissiplinêre proses

Verlede jaar was daar berigte dat personeel by die Ontwikkelingsbank van Namibië wat uiteindelik gelei het tot die skorsing van sewe werknemers in April 2020. Die bank sê die proses is voltooi en die werknemers is weer terug op kantoor. Die bank se uitvoerende beampte vir bemarking en korporatiewe kommunikasie Jerome Mutumba het die besonderhede.