Davos ’23: Verwag niks, leiers en rykes gesels net

Die Wêreld Ekonomiese Forum vergader die week weereens in Davos, Switserland onder die tema, Samewerking in ‘n Gefragmenteerde Wêreld. Jan Alleman moenie veel van die byeenkoms verwag nie. Wêreldleiers, ook net van die grootste en sterkste ekonomieë kom bymekaar, eintlik, om te gesels, soos die bekende beleggingsekonoom van Suid-Afrika, Dawie Klopper, verduidelik.