Davin-trust hou veiling om geld vir atlete in te samel

Die Janine en Suzelle Davin Sport-trustfonds bied môreaand ‘n veiling van verskeie goedere by die Windhoek Buitekluboord aan. Al die fondse sal benut word om jong atlete te befonds by internasionale byeenkomste. Herman Davin, die stigter van die fonds het met Kosmos 94.1 Nuus gepraat.

En die twee huise wat op Rundu vir Christine Mboma en Beatrice Masilingi gebou is, word oorhandig.