Rishi neem amptelik oor, sê hy verstaan

Rishi Sunak is amptelik deur koning Charles as die eerste minister van Brittanje aangestel en opdrag gegee om ‘n nuwe regering daar te stel. Sunak het met die media buite sy nuwe woning, die derde inwoner in sewe weke in Downingstraat 10, die media toegespreek.