Dausab ruk Swartbooi aan die bek na uitlatings

Die kwessie van homoseksualiteit en sodomie het opgeduik in die Nasionale Vergadering. Die leier van die Landless People’s Movement Bernadus Swartbooi het gesê dat Swapo-lede nie net kriminele rekords het nie, maar ook op die oomblik die land se wette breek.

Die minister van justisie Yvonne Dausab het op Swartbooi se aanmerkings gereageer…

Dausab het skerp kritiek uitgelok vir wat sommige beskryf as haar verdediging van sodomie wat steeds onwettig is volgens die landswette. Kosmos 94.1 Nuus het reaksie gevra van Omar van Reenen, een van die stigterslede van die Namibia Equal Rights Movement…