Navorsing oor gereedheid vir vierde vlaagSeptember 16, 2021

Die Namibiese Privaat Praktisynsforum het navorsing gedoen oor die hantering van die derde vlaag van Covid-infeksies in ‘n poging om beter voorbereid te wees, sou ‘n vierde vlaag later vanjaar sy opgwagting maak. Daar was daadwerklike uitdagings, veral met beskikbare hospitaalbeddens, mediese personeel en meer. Eben de Klerk van ISG Risk Services, wat die navorsing gedoen het, verduidelik.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *