Data oor beurtkrag ontbreek
Daar heers kommer oor wankommunikasie rondom Suid-Afrika se kragkrisis. ‘n Groep kommunikasie-kundiges onder die vaandel Energy Comms het ‘n projek van stapel gestuur wat daarop gemik is om meer betroubare data oor die situasie te verskaf. Die organisasie se voorsitter, Chris Vick, glo beurtkrag moet op ‘n eenvoudigder manier aan mense verduidelik word. Hy noem ook die probleem van vals inligting wat op sosiale media-platforms versprei word: