Dankbaar dat 10-jaar stryd oor e-tol verby is

AfriForum sê die tien-jaar stryd om van e-tol in Gauteng ontslae te raak, het ‘n bevredigende einde bereik. Gister is aangekondig die staat sal vanjaar 23,7 miljard Sudi-Afrikaanse rand van die padagentskap Sanral se e-tolskuld oorneem. Die burgerregte-organisasie het 100 000 rand vir ‘n hofsaak geskenk om e-tol onwettig te laat verklaar, wat gelei het tot ‘n aanvanklike interdik teen die instel van die stelsel. Die woordvoerder, Reiner Duvenage, sê die feit dat die staat die skuld oorneem, beteken dit is die einde van die stelsel: