Daar’s genoeg gas vir Britse winter, maar dalk nie elekrisiteit nie

Daar is regoor Europa kommer oor genoeg energiereserwes vir die komende winter. ‘n Britse kenner in die gebied, Bill Bullen van Utilita Energy sê terwyl daar gas sal wees, is daar kommer oor die beskikbaarheid van elektrisiteit, veral in Brittanje. Hy verduidelik.