Daar is steeds kommer oor Mosambiek

Die bloedige oorname verlede maand in Palma in noorde van Mosambiek se olieryke en natuurlike gasprojekte, het internasionale druk – en veral op streeksvlak – genoop om geweld vas te vat. Aanvalle deur terreurgroepe het stelselmatig sedert Oktober 2017 in die Cabo Delgado-provinsie verhoog. Namibië wat ‘n lid van die Suider-Afrikaanse Ontwikkelingsgemeenskap is, is steeds bekommerd oor die situasie in Mosambiek. Die Eerste Minister Saara Kuugongelwa-Amadhila …