Politieke wil is nodig om aggressie vanaf Israel te staak

Palestina se ambassadeur na die VN, Riyad Mansour, sê leiers regoor die wêreld moet die politieke wil hê om die Israelse aggressie teen Palestyne te staak. Meer as 60 000 mense het reeds gevlug en meer as 220 mense wat 100 vroue en kinders insluit, is dood sedert die geweld verlede week uitgebreek het.