Daar is nou 10 miljoen Oekraïnse vlugtelinge

Die Verenigde Nasies se Hoë Kommissaris vir Vlugtelinge het bevestig 10 miljoen Oekraïners is nou vlugtelinge nadat hulle na buurlande gevlug het. Die Oekraïnse ambassadeur in Suid-Afrika, Liubov Abravitova, sê haar regering probeer steeds om meer burgers veilig te ontruim:

Abravitova het erkenning gegee aan humanitêre groepe wat voortgaan om Oekraïnse vlugtelinge by te staan: