Daar is ‘n plan vir veldbrande

Veldbrande vind reeds regoor die land plaas en verlede jaar is ‘n rekord brandseisoen aangeteken. Verwoestende brande het veral in die Otjozondjupa-streek voorgekom. Die streek se Goewerneur James Uerikua het met Kosmos 94.1 Nuus gepraat oor die maatreëls en strategieë wat in plek gestel word.