Daar is groot kommer oor die skade wat veldbrande aangerig het

Die brand wat oor die naweek by Groot Aub en Omeya is onder beheer gebring, maar die omgewingsministerie sê hy het groot kommer oor die wydverspreide skade wat die brande in die land aangerig het, en nog sal aanrig. Die ministerie het grondeienaars en belanghebbers weer gevra om voorkomende maatreëls te tref om die omgewing teen die verwoesting te help beskerm. Woordvoerder Romeo Muyunda…