Aborsie: Nam-wette is verouderd

Die kwessie van aborsie is die week plaaslik in die nuus met die Voices for Choices and Rights Coalition wat ‘n voorlegging aan die staande komitee vir geslag en gesinsake. Die aktivis en skrywer Ndiilokelwa Nthengwe het die komitee vanoggend toegespreek oor die koalisie se standpunt oor die wettiging van aborsie in Namibië.