Daar is genoeg inligting oor tjeks reeds versprei

Die Namibiese finansminister het ‘n mosie in die parlement ter tafel gelê om wetgewing vir die totale afskaffing van tjeks in te stel. LP’s het hul kommer uitgespreek oor of alle belanghebbendes wel ingelig is. Shiimi sê die sentrale bank het reeds verskeie veldtogte gehad.