Daar is 164 nuwe Covid-19 gevalle in die land bevestig.

Daar is 16 leerders, 5 onderwysers, 2 studente en 12 gesondheidswerkers onder die 164 nuwe Covid-19 gevalle in die land. Die aktiewe gevalle staan op 2 343 waarvan 228 in die hospitaal en 66 in intensiewe sorg eenhede behandel word. 48 049 Gevalle het dusver herstel en daar is reeds 50 222 mense teen Covid-19 ingeënt.Die Covid-19-verwante sterftes staan op 710.