DA wil weet oor Cyril se R1,6m se lug na DRK

Die DA sê die Departement van Verdediging en die Suid-Afrikaanse Nasionale Weermag slaag steeds nie met goeie bestuur nie en daarom is die land se verdediging is op sy knieë. President Cyril Ramaphosa moes verlede week teen 1,6 miljoen Suid-Afrikaanse rand met ‘n vliegtuig van die Suid-Afrikaanse Lugdiens na die Demokratiese Republiek van die Kongo vlieg. ‘n DA-woordvoerder, Kobus Marais, sê hulle soek meer antwoorde oor hierdie saak: