DA: Waardes is steeds kern van koalisie-ooreenkomste

Die DA-leier, John Steenhuisen, sê waardes soos deursigtigheid is steeds die kern van hul koalisie-ooreenkomste om sterk regerings te skep met die klem op dienslewering. Steenhuisen sê hulle sal eerder ‘n sterk opposisie wees as deel van ‘n swak koalisie. Hy het verwys na die rigtingsverandering van die Patriotic Alliance om by die ANC aan te sluit in koalisies vir posisies. Steenhuisen sê dit verminder die kanse op ‘n DA-geleide koalisie in Johannesburg, maar daar kan steeds ‘n DA-geleide koalisie in Tshwane wees: