DA vat krediet vir arrestasie in diefstalsaak van 51 renosterhorings

Die DA in Noordwes het die Valke se inhegtenisneming verwelkom, van ‘n verdagte wat betrek word by die diefstal van 51 renosterhorings. Hy is in Rustenburg vasgetrek nadat die horings by sy huis in Boitekong gevind is. Volgens berigte het die Noordwes se Parkeraad verlede week ‘n inbraak by sy perseel aangemeld toe die horings gesteel is. Dave Bryant van die DA sê die voorval het die gebrek ontbloot, aan sekuriteitsmaatreëls om die voorraad renosterhorings te beskerm: