DA sê Lesufi lieg
Die DA in Gauteng beskuldig premier Panyaza Lesufi dat hy inwoners en voornemende misdaadvoorkomingsbewaarders mislei oor laasgenoemde se werkstatus. Die premier het in sy provinsiale rede aangekondig dat meer as 6 000 opgeleide bewaarders nou permanent in diens is. ʼn DA-woordvoerder, Dorianne Arendse, sê Lesufi het dan gesê die bewaarders moet verder opgelei word voordat hulle permanent aangestel kan word: