DA-leier dien mosie in om NV te ontbind

Die DA-leier, John Steenhuisen, het vandag ‘n mosie ingedien om die Nasionale Vergadering te laat ontbind. Die party doen ‘n beroep op die 400 lede van die Nasionale Vergadering om hierdie mosie te ondersteun, omdat dit in die land se beste belang is. Steenhuisen vra ook vir President Cyril Ramaphosa om ‘n vroeë verkiesing af te kondig, en die datums vir 2023 vas te stel, aangesien die Grondwet daarvoor voorsiening maak