DA kritiseer Creecy oor KZN-bobbejane

Die DA is bekommerd oor die omgewingsminister, Barbara Creecy, se reaksie oor die status van bobbejaanbevolkings in Suid-Afrika. Sy het onthul terwyl bobbejane in die meeste dele van die land nie as bedreig geag word nie, word streeks-bobbejaanspesies in KwaZulu-Natal kritiek bedreig en is op die rand van uitsterwing. Die DA-lid, Dave Bryant, sê dit blyk nie of Creecy toegang het tot die getalle jagpermitte vir bobbejane wat deur provinsiale regerings toegestaan word nie: