DA kla by Menseregtekommissie oor inentings

Die DA het die Menseregtekommissie in die buurland genader oor die stadige pas waarmee Covid-entstof ontplooi word. Die party vra ‘n dringende ondersoek in verband met die vertragings met die inenting van gesondheidswerkers. Tot op hede het net meer as 269-duisend gesondheidswerkers die inspuiting ontvang, wat volgens die DA slegs ‘n klein gedeelte van die doelwit uitmaak. Die party se Woordvoerder, Siviwe Gwarube, het bekendgemaak dat daar in die afgelope 4 dae nie een inenting toegedien is nie: