Passasier-syfers is belowend

Die Namibiese Lughawens Maatskappy sê die syfers van reisigers is belowend en dat die Paasnaweek ook goed vertoon het. Volgens die maatskappy se Woordvoerder Dan Kamati, is hulle positief oor ‘n toenemende hoeveelheid passasiers. 


Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *