DA het kommer oor die Uniegebou

Die DA in Gauteng sê hy is bekommerd oor die agteruitgang van die Uniegebou in Pretoria, wat ‘n nasionale sleutelpunt is. Die party sê dit bedreig toerisme aan die hoofstad. Die woordvoerder van die DA, Leanne de Jager, sê hulle het feite-ondersoeke na die Uniegebou en die omliggende gebied onderneem: