DA het ActionSA genader

Die leier van ActionSA, Herman Mashaba, het bekend gemaak dat die DA hulle genader het. Die party het vanjaar vir die eerste keer aan ‘n plaaslike regeringsverkiesing deelgeneem en het 9 persent van die stemme in Gauteng getrek. Mashaba sê die party gaan sy woord hou om nie met die ANC saam te werk nie. Hy het ook gesê een van sy top prioriteite gaan wees om Johannesburg te vernuwe en gekaapte geboue terug te eis: