Beurtkrag is duur vir die ekonomie

Beurtkrag in Suid-Afrika wat op die oomblik weer vir die hele week van krag is, is volgens kundiges negatief vir die buurland se ekonomie en sakevertroue. Professor Jannie Rossouw ekonoom aan die Sakeskool van Wits in Johannesburg het sy mening hieroor so aan Kosmos 94.1 Nuus opgesom.