Cyril probeer die mense bangpraat – VF+

Reaksie word ontvang oor aanmerkings deur President Cyril Ramaphosa by ‘n informele nedersetting in Ekurhuleni by ‘n politieke byeenkoms. Ramaphosa het aan die inwoners gesê hulle moet vir die ANC stem of die krag sal nooit weer aankom nie. Die leier van die Vryheidsfront Plus, dr. Pieter Groenewald het sy reaksie so verwoord…