Cyril gesels weer oor ANC en ekonomiese groei

Die ANC-president Cyril Ramaphosa sê die party se sesde beleidskonferensie sal voorkeur gee aan ekonomiese groei en werkskepping. Meer as 2 000 gaste en afgevaardigdes sal na verwagting die beleidskonferensie by Nasrec in Johannesburg bywoon. Ramaphosa moedig ANC-lede aan om Suid-Afrika se elektrisiteitsopwekkingsvermoë te ondersteun:

Ramaphosa sê intussen die ANC is besig om die staatskapingsverslag deeglik deur te gaan as deel van hulle pogings om hulle foute reg te maak en die party te herstel: