Creecy moet sê oor plastiekverdrag

Die DA doen ‘n beroep op die buurland se omgewingsminister, Barbara Creecy, om Suid-Afrika se posisie oor die Verenigde Nasies se multi-nasionale verdrag oor plastiekbesoedeling duidelik te maak. ‘n Verslag wat uitgelek het, sê die regering staan die verdrag teen. Dave Bryant van die DA sê dit is kommerwekkend veral aangesien die land die derde grootste oortreder in Afrika is wat betref plastiekbesoedeling, met ‘n geskatte 4,5 ton plastiekafval wat elke jaar genereer word: